Pages

Friday, 2 February 2018

Nooit is 'n lang, lang tyd

A great read, couldn't put the book down!


Drie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange, standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras.

Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtrent haar en haar lover, Jan, se verhouding te vertel; Amelia praat laat een aand haar mond verby oor haar affair met 'n getroude man; en Karien - Karien pak haar goed en gaan vroeër terug huis toe.

Want hoe kon haar twee, beste vriendinne haar soveel jare lank 'n rat voor die oë draai?

Dis 'n boek oor vriendskap, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans.


Good books are friendly things to own. If you are busy they will wait. They will not call you on the phone Or wake you if the hour is late. They stand together row by row, Upon the low shelf or the high. But if you're lonesome this you know: You have a friend or two nearby.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...